zeno
Create a Station
Explore
Religious
Music
News
Podcasts
Bible
By Genre
By Location
By Language
Download App
Toggle Sidebar
zeno
Maroela Media
Maroela-onderhoude
News
Kids & Family
Afrikaans
Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
Website
Episodes
150
02 June 2026
‘Koop ʼn bakkie’ sing Dassie en Robbie
“Bakkies speel ʼn groot rol in die Suid-Afrikaanse kultuur, veral omdat mense se voertuie ʼn deel van hul identiteit uitmaak.” Maroela Media
6 min
29 May 2026
Sonder Onderbroeke wil ‘alternatief bly’
“Ons is dankbaar vir die vryheid wat ons platemaatskappy ons gee om met ons musiek te eksperimenteer.” Maroela Media
3 min
29 May 2026
‘Groot voorreg’ vir Skryf’it-wenner wat nou beoordelaar is
“Ek het baie mense aangemoedig om vir vanjaar se kompetisie in te skryf, juis omdat die ervaring vir my so waardevol was.” Maroela Media
11 min
28 May 2026
SkoolSlim | Skoolgereedheid gaan oor meer as ouderdom
Jou kind kan dalk al tot 100 tel, maar is hy of sy emosioneel gereed vir die eerste jaar van ʼn skoolloopbaan? Maroela Media
13 min
26 May 2026
Aanbiddingsfees eersdaags gevier
“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.” Maroela Media
13 min
21 May 2026
Hoe raak aftrede jou huwelik?
“Dis ʼn goeie idee om, voordat julle aftree, behoorlik te gesels oor wat elkeen se verwagtings oor aftrede is, want daar is ʼn groot kans dat die idees nie met mekaar strook nie. Deur dit te bespreek, kan albei se behoeftes in ag geneem word en verseker word dat die paartjie konstruktief besig bly.” Maroela Media
10 min
21 May 2026
Hoe kies ek ʼn skool vir my outistiese kind?
Om die regte skool vir ʼn kind op die outismespektrum te kry, kan ʼn reuse-uitdaging wees as ʼn ouer nie weet waar om te begin nie, sê prof. Suzanne Bester. Maroela Media
22 min
20 May 2026
‘Vir weer’: Christia Visser se digbundel rou, eerlik
Christia Visser het haar jongste digbundel, “Vir weer”, geskryf terwyl sy deur ʼn egskeiding gegaan het. Sy probeer sin maak van verlies, verandering en van voor af begin, en met die digitale bundel deel sy haar “rouste vorm” met luisteraars. Maroela Media
9 min
14 May 2026
Wanneer een ouer tuisbly: die risiko vir huwelike
Die besluit dat een ouer tuisbly om kinders groot te maak, klink vir baie gesinne na die ideale oplossing. Huweliksberader Louise Ehlers waarsku egter dat dié reëling dikwels onbedoelde druk op ʼn huwelik kan plaas. Maroela Media
9 min
08 May 2026
SkoolSlim | Kwytskelding, skoolgeld en finansiële druk op Afrikaanse skole
Skoolgeld bly vir baie Afrikaanse skole die verskil tussen oorlewing en agteruitgang. Tog verstaan ouers nie altyd hoe afhanklik openbare skole van dié inkomste geword het nie. Dít is die fokus van die jongste episode van die #SkoolSlim-podsending waarin dr. Leandie Bräsler van die Skoleondersteuningsentrum met Carl van Rooyen, prokureur en beheerliggaamvoorsitter, gesels oor skoolgeld,...
10 min